Warbirds Lugskou 2013

May 3
3 May 7:00 pm - 4 May 7:00 pm
Vrystaters is gaande oor die opwinding van ’n groot lugskou, en nou is dit weer ná twee jaar sulke tyd. Die Bloemfonteinse Vliegklub bied op die 4 Mei 2013 dié lugskou by die Tempe-lughawe buite Bloemfontein aan.

Skud solank julle vere reg vir groot opwinding en groot lawaai !! die lugskou gaan baie groot wees en belowe om almal van groot to klein te vermaak .

Vul solank die datum op jou kalender jy kan dit nie mis loop nie .
Warbirds  Lugskou 2013
refresh

Attendance